Week 1 - Aanleer van Afrikaans Graad R

Transcrição

Week 1 - Aanleer van Afrikaans Graad R
Hallo maats.
My naam is Rob die Robot. In Graad 3
leer ons sommer baie nuwe woorde en ook
baie taalreëls Ek hoop dat julle die jaar
sal geniet en baie mooi sal leer.
Naam: ____________________________________
Geskryf deur Mev. Marlene van der Berg
082-8255614
Enkelklinkergroepe a e i o u / y
a
e i o
u
arme ek is oupa uil
Hierdie klankies is kort. Sê dit vinnig.
Soms hou die –y- sy lyf ook klinker. (Staan in die plek van
„n klinker.)
2
-a-
klap
vlak
plak
sleg
plek
vleg
flits
bring
vin
maklik
krom
frok
krop
plus
sluk
slak
trap
grap
blaf
swak
afskroef
stap
spat
plas
trek
skep
bles
-espek
stem
fles
kneg
trek
tennis
gil
niks
vinnig
klim
-iniks
vis
spring
klip
spog
grom
skop
-ogrot
grof
sokker
pluk
fluks
-udruk
3
dik
klink
dink
snor
klop
koffer
dut
dryf
prys
gly
kryt
slym
sny
-ykwyl
slyp
Vrydag
knyp
styf
Jan en San het elkeen sy eie troeteldier. Jan het „n kat. Sy kat se
naam is Zak. San het „n haas. Die haas se naam is Das. Zak is stout.
Hy wil vir Das vang. Das spring vinnig terug in sy hok. Nou kan Zak hom
nie vang nie.
Jan teken „n prent met sy kryt. Hy teken vir Zak wat vir Das jaag.
Die kinders gaan Vrydag vir ouma en oupa gaan kuier. Zak en Das mag
nie saam gaan nie.
Dubbelklinkerklanke aa ee oo uu.
blaar
vraat
skaars
bleek
speek
vrees
swaan
graag
snaaks
-aaknaag
smaak
smaak
kleef
smeer
kweek
-eesteen
sweet
reeds
4
skaam
vraag
steek
vreet
breek
brood
droog
smoor
uur
muur
nuus
skool
knoop
spoor
-oohoof
kroon
kloof
stuur
skuur
duur
-uugluur
tuur
buurman
sloop
troos
stoot
vuur
stuurs
Dit was „n mooi helder maanskyn aand. Die kinders gaan
saam met Oom Piet om brood te koop. Net toe Jan in die
geel motor wou klim, stamp hy sy toon teen „n klip. San sien
hoe „n man oor die muur spring. Boe! Skree die man. Almal
skrik baie groot. Dit is die buurseun, Ben, wat hulle kom skrik
maak het.
Almal is verlig dat dit nie „n inbreker is nie.
Tweeklanke - ie oe ou eu ei ui
kriek
brief
hierdie
vlieg
knie
kierie
-iesiek
driehoek
sien
5
griep
dier
vier
broer
vloer
vloek
hout
skou
vrou
kleur
skeur
sleutels
skoen
ploeg
proe
-oebroek
snoek
oes
groep
spoel
noem
stout
klou
ouderdom
-oukoud
flou
skouer
trou
lou
kous
-eugeur
kneus
reus
speurder
dreun
gleuf
treurig
eitrein
klein
brei
reis
pleit
eina
brein
vleis
seisoen
bleik
eier
meisie
-uisluit
skuit
trui
kluis
kruip
stuifmeel
spuit
skuins
6
duim
buite
Drieklanke aai, ooi, eeu, oei
braai
swaai
lawaai
mooi
prooi
nooi
leeu
meeu
stoei
snoei
fraai
slaaisous
-aaiblaai
raaisel
kwaai
papegaai
rooi
nooit
-ooiplooi
dooie
vlooi
ooievaar
eeu
skreeu
-eeusneeu
eeufees
-oeivloei
boei
gloei
spreeu
groei
Trippel aanvangsklanke:
skrskryf
skraal
skril
skrif
skrop
skroei
skrik
skraap
7
skree
skroef
strstrek
streep
straat
streng
strik
straf
stronk
stroop
strooi
stryk
straal
stry
spruit
spreeu
sproete
spraak
sprspreuke
sproei
springtou
spring
sprei
sprinkaan
spl-
spleet
splinter
splinternuut
Dubbel eindklanke:
-ng
bring
tong
tweeling
vinger
banger
meng
slang
doring
slinger
angel
vang
poeding
-ngstingel
8
jang
koning
honger
mank
dink
koeldrank
rank
skenk
-nk
plank
flink
blink
flamink
-nkwinkel
anker
kerm
storm
arm
donkie
enkel
skerm
vorm
swerm
donker
kanker
-rm
beskerm
warm
dankie
pinkie
wurm
alarm
-rt
hart
fort
perd
hard
woord
kwart
tert
stort
sorteer
-rd
word
koord
antwoord
werd
oord
boord
9
kort
beurt
bord
moord
bars
bors
skors
kners
Mars
harp
dorp
vars
dors
vers
skaars
serp
slurp
-rs
dwars
nors
kers
eers
knars
mors
kombers
koors
-rp
werp
skerp
-rk
vurk
kerk
snork
hurk
vlerk
vark
kurk
sterk
werk
grasperk
geld
beeld
wild
heldin
salf
golf
elf
wolf
-ld
held
skuld
veld
naald
-lf
half
self
kolf
kalf
delf
twaalf
10
balk
dalk
volk
-lk
valk
kelk
wolk
kalk
elk
dolk
spalk
melk
bulk
-lm
kalm
psalm
weergalm
palm
film
valhelm
talm
skelm
halm
dwelms
-ns
bons
spons
skuins
saans
wens
kans
spens
guns
seuns
-nt
lint
punt
tent
koerant
vent
sent
sand
kind
eend
maand
mond
bind
vriend
-nd
hand
wond
vind
stukkend
tand
wind
oond
oggend
11
Voorvoegsels: be-, ge-, ver-, te-.
bebetaal
bestuur
bedank
beskuit
besig
besig
begin
beloof
besoek
bestel
besluit
beseer
beskerm beset
bederf
beteken beraam
bedek
benoud
behoort
beslis
besem
beleef
ge-
gewerk
gesels
geëet
gekreukel
gewees
gesond
geval
gehuur
geskrik
gestap
verhaal
verjaar
verkoop
verloof
ververgeet
vertel
verkeerd verloor
verander verkleur
verveeld verstom
terug
tevrede
geluk
genooi
gekrimp
gereg
teteken
12
gehoor
gesny
gekoek
gesig
verdwaal
verstaan
verkluim
versier
Woorde wat eindig op a, o, e
Ooplettergreepreël: Die tweede a, e of o
val weg.
ma
kla
na
byna
daarna
nader
pa
vra
ja
dra
kruiwa
vader
bo
daarbo
sodat
so
kano
bo-oor
u
waarsku
vee
sku
nuwe
nee
Oop -a
ouma
vla
wa
verdra
gevra
oupa
pla
eina
gedra
naby
Oop -o
glo
banjo
bo-op
geglo
Eskimo
nodig
Oop -u
slu
tru
Uitsonderings:
gee
slee
13
Kappie woorde
sê
geblêr
lêer
êrens
rûe
gesê
lê
hê
skêr
kêrel
pêrel
nêrens
môre
affêre
blêr
bêre
wêreld
brûe
Deelteken woorde
reën
leër
spieël
voël
seën
hoë
seël
uitveër
treë
leë
feë
vlieë
geëet
breë
droë
-ike en -ige
heerlike
werklike
verskriklike oulike
vreeslike lastige
ouerige
vetterige
wollerige sommige nederige
1.
2.
3.
4.
Dit is vandag „n ____________ sonskyndag.
Ek het „n _______________ nagmerrie gehad.
Ek hou daarvan om met die ___________ katjie te speel.
Die ______________ omie stap oor die straat.
14
t/d
Sê die woord in die meervoud om te weet of dit op „n –t of „n
–d eindig.
As jy nie „n meervoud kan maak nie, maak „n sin daarmee.
kat
neut
rond
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
tert
perd
ruit
hoed
hut
speld
Die _________ lê lekker in die son.
Ouma bak die lekkerste ____________.
Die kar se ___________ is baie vuil.
Hulle bly in _________ in die veld.
Die muis knaag aan die _______________.
Die ___________ het vinnig om die baan gehardloop.
Die kinders dra almal __________ in die warm son.
San het die ___________ op die grond laat val.
Dit is „n ______________ bal.
15
Woorde wat op „n –d eindig
koud
stad
goed
word
nood
brood
pad
word
hardloop
goud
bloed
spoed
glad
potlood
rand
kwaad
bad
bruid
perd
word
Woorde wat op –t eindig
want
fout
straat
praat
sout
vraat
noot
vergeet
rant
voet
sluit
fluit
Meervoude
Geslote lettergrepe (Meervoude)
-a -e -o en -u IS KORT KLANKE.
Hulle kry altyd twee medeklinkers agteraan. Die eerste
medeklinker maak jou mond toe en stop die klank. Dit is „n
toe (geslote) lettergreep.
-bal
-
balle
-pit
-
pitte
-bok -
bokke
Twee medeklinkers
langs mekaar.
16
Reël geleer:
„n Kort woord met „n kort klank,
word kort gehou met twee
medeklinkers in die meervoud.
tas - tas-se (tasse)
Twee medeklinkers langs mekaar.
katte
bakke
rakke
sakke
tasse
bosse
bomme
blomme
somme
messe
musse
jasse
flesse
matte
sokker
tennis
plasse
hutte
grappe
fladder
matrasse
pitte
vratte
sloffies
toffie
koffie
trappe
17
Meervoude
Enkelvoud
een
bal
stal
vel
bul
krul
skil
mik
rok
trok
klok
rob
skub
rib
nar
ster
tor
Meervoud
baie
balle
Enkelvoud
een
tas
plas
das
mes
fles
bus
hut
pit
pot
rot
lap
grap
klip
lip
kop
pop
18
Meervoud
baie
tasse
Moeilike meervoude
Enkelvoud
kind
lam
pad
skilpad
vrou
vlag
dag
maag
plaas
Meervoud
kinders
lammers
paaie
skilpaaie
vrouens
vlae
dae
mae
plae
Enkelvoud
nag
vrag
drie
knie
vlieg
oorlog
voël
saag
Meervoud
nagte
vragte
drieë
knieë
vlieë
oorloë
voëls
sae
Meervoude
Woorde wat op f eindig, verander gewoonlik na w
Enkelvoud
stoof
slaaf
graaf
kreef
duif
dief
Meervoud
stowe
slawe
grawe
krewe
duiwe
diewe
Enkelvoud
sif
rif
19
Meervoud
siwwe
riwwe
Meervoude aa, ee, oo, uu
Oop lettergrepe:
„aa, ee, oo en uu is lang klinkers.
Kom ons kyk na die woord bome. As jy die woord sê bo --me, bly jou mond oop by bo-- , die o-klank hou vanself aan.
So nog „n „o‟ is nie nodig nie. Dit noem ons „n oop
lettergreep.
Die tweede „o‟ is nie meer nodig nie, ons kan sê dat
die tweede een weggejaag word.
boom -
bo-me
Gaan weg „o‟ jy is nie meer nodig
nie.
20
Kies watter woorde reg geskryf is en merk die een
wat verkeerd is met „n X.
Boom - boome
Skaap - skape
Raap - rape
Muur - muure
Veer - vere
Soom - soome
Uur - ure
Aap - ape
Peer - pere
Baal - bale
Skaap - skaape
Blaar - blare
Hoop - hope
Graaf - grawe
Streek - streeke
Stroom - strome
Roos - roose
Kaas - kase
Streep - strepe
Daad - daade
Reël geleer!
As ek „n klank lank wil hou, jaag ek die tweede klinker weg,
want agteraan kom „n klinker by (e-meervoud) of (ieverkleinwoord). Dan is daar nie meer plek nie.
Krale
Hase
Krane
strepe
stele
lere
skole
slote
pere
21
sure
ure
vere
Enkelvoud
een
blaar
skaap
plaas
traan
naam
straat
saad
haas
snaar
boom
skool
toon
roos
Meervoud
baie
Enkelvoud
een
veer
been
week
steen
peer
leer
speek
steek
uur
skuur
muur
vuur
Meervoud
baie
Uitsondering
skip
skepe
Meervoude - ui, ei, oe, ou, eu, ie
Voeg by s/e aan die einde van die woord.
muise
spiere
sleutels
kouse
deure
seuns
neuse
broers
22
spiese
pierings
Verkleinwoorde
Pak -
pakkie (pak-kie)
Twee medeklinkers langs mekaar.
Kas -
kassie (kas-sie)
Twee medeklinkers langs mekaar.
Lees die volgende sinne en omkring al die woorde waar die
reël geld.
a) Die bokkie spring oor die plassie.
b) Die bokkie stamp sy koppie teen die boom se takkie.
c) Op die kassie staan „n tassie vol lappies.
d) Binne in die kassie hang „n jassie en „n rokkie.
Op die rakkie is „n sakkie en tassie.
-pie of etjie
-pie: Woorde wat met lang of dubbel klanke geskryf word en
eindig met „n –m of „n -p, kry „n –pie by.
23
naam
stroom
duim
raam
-
naampie
stroompie
duimpie
raampie
-pie
klomp
pomp
groep
derm
naam
swerm
boom
droom
riem
stroom
arm
lamp
hemp
vorm
strorm
palm
raam
pruim
toom
24
soom
romp
wurm
skelm
-etjie: By woorde met kort klanke, verdubbel medeklinker + etjie.
blom
man
kar
pen
lam
vlam
dam
-
blommetjie
mannetjie
karretjie
pennetjie
lammetjie
vlammetjie
dammetjie
 Hy het „n slegte ________________ gehad.
 Die vissie swem in die ________________.
 Die baba se ____________ het seer gekry.
 Sy vee die vloer met „n ________________.
 „n Wasgoed_______________ kan seer knyp.
25
Eenlettergrepige woorde wat op –ng eindig
kry ook –etjie.
wang
ding
ring
tong
-
wangetjie
dingetjie
ringetjie
tongetjie
-(ng)etjie
kring
bang
slang
gang
string
tong
long
tang
ding
wang
sprong
gesang
26
-jie, -kie of tjie
-jie: Woorde wat eindig op d/t kry net „n –jie aan die einde.
Enkelvoud
hond
mond
tand
kind
eend
brood
wind
land
lied
perd
lied
hand
Meervoud
Enkelvoud
kat
mat
maat
kaart
kant
fluit
rot
poot
boot
pit
lint
punt
27
Meervoud
-tjie: Woorde wat op „n ander
medeklinker (behalwe „n -k) eindig kry „n
–tjie.
beertjie
peertjie
goggatjie
seuntjie
miertjie
babatjie
stoeltjie
muurtjie
ooitjie
stoel
dier
skoen
spoor
paal
traan
beer
byl
mier
seun
trui
skaal
tou
deel
kraal
vuur
muur
28
trein
been
paar
mou
pyl
boon
uil
kuiken
vinger
hoepel
bybel
gieter
winkel
dogter
steen.
-kie: Woorde wat met „n –k eindig kry
net „n –ie by in die verkleinwoord.
(Woorde kan nou in twee lettergrepe verdeel word met die –
kie klankie aan die einde.)
boek
boe-kie
wolk
wol-kie
werk
vark
volk
koek
29
kerk
valk
park
doek
balk
kelk
vlerk
-kie
ng- kie
Die g en die k hou niks van mekaar nie. Sodra hulle
langs mekaar staan skop die k die g weg.
piesang
heining
koning
horing
toring
doring
30
-rm
-lm
-lp
Tussen r- en –m- en –l- en –m- kom daar nooit „n a/e/i/o/u
nie, behalwe in die woordjie darem.
-rm
arm
warm
derm
kerm
ferm
vorm
storm
skerm
wurm
swerm
-lm
kalm
salm
halm
palm
talm
walm
helm
galm
psalm
-lp
skulp
1. Die ___________________ maak ons vroeg in die oggend
wakker.
2. Sy _____________ is gebreek, daarom is dit in gips.
3. Die _______________ het in „n skoenlapper verander.
4. „n Klomp bye noem ons „n ______________.
5. Die ______________ het alles verwoes.
6. Jy kan die see hoor as jy die ____________ teen jou oor
druk.
7. Ek het ____________ onthou om my huiswerk te doen.
31
Meneer; -er
gieter
duiker
flater
water
seker
somer
beker
ander
winter
woeker
skater
Ma gooi water in die gieter om die plante nat te gooi.
Sy struikel en val. Pa skater soos hy lag. Dit is „n flater.
Nou is ma smoorkwaad vir pa.
“Jammer!” sê pa. “Ek moes seker nie gelag het nie.”
1.
2.
3.
4.
Ma maak die blomme nat met die _____________.
Is jy ___________ dat jy al jou boeke in jou tas gepak het.
In die __________________ trek ons lekker warm aan.
In die _________________ baljaar ons heerlik in die
swembad.
5. Die ______________ lekkers is lekkerder as hierdie suur
suigstokkie.
32
Meneer; -el
lepel
wikkel
hoepel
ketel
simpel
kronkel
huppel
sukkel
winkel
voedsel
heuwel
hekel
Die paadjie kronkel teen die heuwel uit. Almal
sukkel om bo te kom.
“Julle sal moet wikkel!” roep juffrou. “Anders
gaan ons te laat by die winkel kom!”
1.
2.
3.
4.
5.
Ek eet my pap met „n _____________.
„n ___________ is sirkelvormig
Ouma ____________ „n baba baadjie.
Die dogtertjie _____________ van blydskap.
Ons gaan nou tee dring, sodra die ____________ kook.
33
Voornaamwoorde
Persoonlike voornaamwoorde:
Hulle staan in die plek van die persoon se
naam, byvoorbeeld.
Piet speel met sy bal.
Hy speel met sy bal.
ons
u
jou
sy
my
jy
haar
ek
hulle
hom
hy
julle
hul
1. Sandra gaan weg met vakansie.
___________________ gaan weg met vakansie.
2. __________ het my boeke by die skool vergeet.
3. _________ sê dat hy daarvan hou.
34
4. Meneer, hoe gaan dit met __________.
5. ________ het nooit jou boeke gebring nie.
6. ___________ moet asseblief julle ore spits en luister.
7. ____________ het niks gesien nie.
8. Jy moet ___________ hare laat knip.
9. Sy het ___________ toon gestamp.
10. Bring _____________ saam.
11. Jy moet ______________ mooi dophou.
Besitlike voornaamwoorde:
Dit wys dat iets aan iemand behoort.
Die pen is myne en dit is nie syne nie.
35
Myne
Hare
1.
2.
3.
4.
joune
syne
Is die (jou) _______________.
Dis is nie _______________ nie.
Dit was (hy) ______________.
Gee asseblief (haar) ___________ dadelik.
Manlik
man
vader
Seun
oom
kêrel
koning
held
onderwyser
sekretaris
Vroulik
vrou
moeder
dogter
tannie
nooi
koningin
heldin
onderwyseres
sekretaresse
Manlik
pa
oupa
broer
neef
bruidegom
prins
vriend
orrelis
36
Vroulik
ma
ouma
Suster
Niggie
Bruid
Prinses
Vriendin
orreliste
Saam
beeste
perde
Skape/bokke
hoenders
honde
katte
varke
voëls
leeus
mense
Manlik
bul
hings
ram
haan
reun
mannetjie
beer
mannetjie
mannetjie
man
Vroulik
koei
merrie
ooi
hen
teef
Wyfie
sog
wyfie
wyfie
vrou
kleintjies
Kalf
Vul
Lam
Kuikens
Hondjie
Katjie
Varkie
Kuikel
welpie
Kind/baba
Geluide van diere
„n Hond blaf/knor/tjank.
„n Kat miaau/spin.
„n Duif koer.
„n Kanarie sing.
„n Voël tjirp.
„n Uil hoe-hoe.
„n Hen kekkel/kloek.
„n Haan kraai.
„n Kuiken/muis piep.
„n By zoem.
„n Perd runnik.
„n Skaap/bok blêr.
„n Koei loei.
„n Bees bulk.
„n Donkie balk.
„n Vark snork.
„n Eend/padda kwaak.
„n Leeu brul.
„n Olifant trompetter.
„n Bobbejaan blaf.
37
Versamelings
„n Swerm bye/voëls.
„n Skool visse.
„n Trop skape.
„n Trop beeste.
„n Koor mense wat sing.
„n Skool dolfyne.
„n Span spelers.
„n Paar skoene.
„n Bos sleutels.
„n Vloot skepe.
„n Leër soldate.
„n Stel tande.
„n Eskader vliegtuie.
„n Bondel wasgoed.
„n Stel trappe.
„n String krale.
„n Broeisel eiers.
„n Dosyn eiers.
„n Boord vrugtebome.
„n Ruiker blomme.
„n Dosie vuurhoutjies.
„n Konvooi motors.
Intensiewe vorms
Baie rooi is bloedrooi.
Baie wit is spierwit.
Baie geel is goudgeel.
Baie blou is potblou.
Baie groen is grasgroen.
Baie vaal is asvaal.
Baie grys is loodgrys.
Baie swart is pikswart.
Baie nut is splinternuut.
Baie koud is yskoud.
Baie goedkoop is
spotgoedkoop.
Baie ryk is skatryk.
Baie arm is brandarm.
Baie leeg is dolleeg.
Baie moeg is doodmoeg.
Baie lelik is skreeulelik.
Baie soet is stroopsoet.
Baie bitter is galbitter.
Baie vinnig is blitsvinnig.
Baie hard is kliphard.
Baie glad is seepglad.
Baie swaar is loodswaar.
38
Baie warm is vuurwarm.
Baie koud is yskoud.
Baie droog is kurkdroog.
Baie jonk is bloedjonk.
Baie nat is papnat.
Vergelykings
So vinnig soos blits.
So oud soos die berge.
So groen soos gras.
So wit soos was.
So wit soos „n laken.
So soet soos suiker.
So honger soon „n wolf.
So vet soos „n vark.
So swak soos „n lammetjie.
Hy bewe soos „n riet.
So dood soos‟n mossie.
Dis so warm dat die kraaie
gaap.
groot
skoon
doof
skaam
duur
So vinnig soos die wind.
So stadig soos „n skilpad.
So rooi soos bloed.
So wit soos sneeu.
So soet soos stroop.
So bitter soos gal.
So maer soos „n kraai.
So sterk soos „n os.
So moeg soos „n hond.
So lig soos „n veer.
So glad soos seep.
So plat soos „n pannekoek.
Trappe van Vergelykings
-er
-ste
groter
grootste
39
swaar
maer
ver
min
vet
dik
dun
klein
kort
fyn
sterk
soet
groen
ryp
mooi
lelik
vinnig
lank
jonk
oud
laag
hoog
goed
baie
langer
jonger
ouer
laer
hoër
beter
meer
beste
meeste
40
Wat noem ons_______
dief
veearts
apteker
polisie
brandweer dokter tandarts
kok
posbode
atleet
slagter
predikant onderwyser/es
soldaat
Iemand wat steel noem ons „n ___________.
Die ______________ vang die dief.
Die ______________ blus vure.
Die ______________ maak my gesond.
Die ______________ trek/stop my tande.
Die ______________ versorg siek diere.
Die ______________ kook lekker kos.
Die ______________ lewer briewe af.
Die ______________ neem deel aan atletiek.
Die ______________ verkoop vleis.
Die ______________ verkoop medisyne.
Die ______________ preek Sondae in die kerk.
Die _______________ leer kinders.
Die ______________ veg vir sy land.
41

Documentos relacionados