kerkkantoor - NG Elarduspark

Transcrição

kerkkantoor - NG Elarduspark
Hierdie dagboek is vir ingeligte
deelname en voorbidding.
SONDAG 7 DESEMBER
09:00 Erediens (Doop)
– Ds Maartje van der Westhuizen
09:30 Erediens (Nagmaal) Sunrise View
14:00 Erediens – Afrikatale erediens
18:00 Erediens – Ds Maartje van der
Westhuizen
SATERDAG 13 DESEMBER
05:45 Manne van die Woord
SONDAG 14 DESEMBER
09:00 Erediens – Ds Leon Westhof
14:00 Erediens – Afrikatale erediens
18:00 Erediens – Ds Danie Vermaak
Preekvoorbereiding
DINSDAG 9 DESEMBER
09:00 Jukskei
KERKKANTOOR
WOENSDAG 10 DESEMBER – Skole Sluit
05:45 Manne van die Woord
Is gesluit op Maandag
15 Desember.
DONDERDAG 11 DESEMBER
09:00 Jukskei
09:30 Erediens – (Nagmaal) - Glevera
se kalender sal beskikbaar wees op Sondag
14 Desember.
Een van die Maatskaplike Werkers in
die Ebonypark kantoor van die CMR,
is ‘n enkelma wat ‘n serebraal gestremde dogtertjie het. Sy het ‘n
doelgemaakte stootkarretjie nodig
wat haar ruggie ondersteun, en haar
lewe en versorging aansienlik sal
vergemaklik. Die karretjie kos
R11 500. As daar iemand is wat ‘n
bydrae wil maak, kontak Ryna by
012 345 1144.
VERBLYF BENODIG
‘n Gesin is dringend op soek na ‘n 3
slaapkamer huis/meenthuis te huur vanaf 1
Januarie 2015. Hulle sal nie meer as R5000
kan betaal nie. As jy dalk weet van ‘n
beskikbare huis te huur, kontak asseblief vir
Ryna by 012 345 1144 of
[email protected].
ROUSMART
LEWENSLêER
Nou voor die vakansie of
gedurende die vakansie
is die ideale tyd om julle
Lewenslêer weer op
datum te bring. Hierdie is
’n praktiese riglyn om jou
en jou gesin se persoonlike info sinvol te liasseer. Beskikbaar by die
Mediasentrum @ R50.00 Navrae:
[email protected]
VERLOF
Ds. Alex is tot 8 Januarie 2015 met verlof
Die gemeente betuig hul innige meegevoel
teenoor Georgina Barnard en gesin met die
afsterwe van haar eggenoot, Jan Barnard.
jan Bar
DOOPVOORBEREIDING
Die volgende datums is 22, 29 Jan ’15, 5 en 12
Feb ‘15 vir die ouers wat in Maart, April en
Mei 2015 wil doop. Ouers is welkom om die
kursus tydens swangerskap by te woon.
Inligtingspamflet en doopvorm slegs by die
kerkkantoor.
ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor
die beoogde doopdatum ingehandig word.
Navrae: Kerkkantoor 345-1144.
TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is ’n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met
liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: 082 3493148 (Aletha), 072 8508926 (Koos) of
345-1460.
Ons bid hierdie week vir:
Hospitaal:
Ds Kobie Fourie
Herstel:
Trudie Bantjes (0767720014)
Wynand Zeelie (345-1258)
Moira Haupt (345-1001)
Melanie Gous (345-4658)
Vic Smit (347-7698)
Manus Niemann (345-3818)
Delene Hugo (345-4887)
Corrie Oosthuizen (345-4047)
Isabel Van de Venter (997-5207)
Kronies:
Annette da Silva
Babsie van den Berg
Babs Cronje
Dirk en Erna Kruger
Elsie Seyfferdt
Fanie Meyer
Gavin Wise
Hennie vd Merwe
Jan Barnard
Johan Marx
Jan Fourie
Kronies vervolg:
Karla Breytenbach
Magda Wolfaardt
Mattie Bosman
Japie van Zyl
Melinda Aldrich
Pieter Bouillon
Pieter Stannard
Philip Luus
Petrus Joubert
Marlene Slabbert
Thana Street
Wiam Blom
Stanley Robertson
Kanker:
Charlé Meyer
Dawie Scholtz
Marlize Schmitt Theron
Trudie von Stade
Chris en Elsie van Wyk
Pat Strydom
Rika Meyer
Mariette Swanepoel
Wickus J van Rensburg
Familielede buite ons
gemeente:
Antoinette Smit
Alida de Beer
Adéle van Rensburg
Altus du Plessis
Christine Lemley
Coen Bezuidenhout
Johan de Kock
Lezinda de Kock
Estelle de Beer se pa
Magda vd Westhuizen
Jurie Wickham
Liesel Rossouw
Piet Venter (Martin se broer)
Thalita Griesel
Elisabet van Schalkwyk
Piet Smit
Theo Nell se moeder
Tessa Coetzee
Suna de Villiers se pa en ma
Juan Smalberger
Gaan jy
met verlof
en is
bekommerd
oor jou troeteldiere?
Ek kan HELP!!!!!
Ek is selfs bereid om te kom
inwoon terwyl jy weg is.
Kontak: Elize
0848009696
veiligheidsheinings
Inspeksie Sertifikate en Herstelwerk
Kontak: Quintin Pretorius by
082 426 7759
E-pos: [email protected]
REALTY1 PRETORIA NUWE OOSTE
F1rst in Property
Vir die koop of verkoop van huise/meenthuise/
woonstelle of oop erwe in Rietvalleipark,
Rietvlei Ridge, Rietvlei Heights, Rietvalleirand,
Elarduspark en Wingate Park, kontak ons vir
puik diens!
Willie Erwee
Tel : 082 072 2719
Epos : [email protected]
Marlese Jooste
Tel : 079 872 7634
Epos : [email protected]
Lenie van Lelyveld
Tel : 076 690 6083
Epos : [email protected]
MARCEL SMIT
TUINDIENSTE
083 605 8760
* GRASSNY
* ONKRUIDVERWYDERING
* SPUIT GIF * SNOEI VAN PLANTE
Opstel van testamente en
bereddering van bestorwe boedels
NIEL VAN DER
MERWE
Prokureurs
Ons lewer ‘n professionele diens en het
gesamentlik meer as dertig jaar
ondervinding in die opstel van testamente
en bereddering van bestorwe boedels.
Skakel gerus vir Niel van der Merwe op
selno 082 9005 354 of Braam Neethling
op selno 083 3096 854 vir enige navraag
of bystand.
ONTVANGSDAME POS BESKIKBAAR
Vanaf 1 Januarie 2015 by oogkundige
praktyk in Moreletapark.
Ondervinding van oogkundige of
mediese ontvangs ‘n voorvereiste.
Salaris onderhandelbaar gebaseer op
ondervinding en kundigheid.
Stuur CV aan
deidre@dejonghoptometry. co.za
Liewe Gemeente-familie, hierdie jaar vlieg so
vinnig einde toe en voor dit te laat is wil ek
graag die volgende deel. My dankbaarheid gaan
aan ons Hemelse Vader wat my weereens die
krag gegee het om hierdie jaar my passie verder
te kon uitleef. Aan die Leraars van hierdie
wonderlike gemeente wat altyd gereed is met
raad as ek hoop verloor. Aan u die gemeente
lede wat elke Sondag my advertensie lees en
met my gesels het oor besigheid en alles daar
rondom. Mag u ‘n Geesgevulde Kerstyd beleef
en mag ons volgende jaar weer God in ons
besighede en lewens eer as die Hoof
Uitvoerende Beampte. Mervyn Penwarden
(0610601905).
DUET - TE HUUR
Vir 1 Desember 2014
TUINWOONSTEL
WINGATEPARK
2 slaapkamers
2 badkamers
2 leefareas
Oopplan kombuis
Opwas area
1 motorhuis
1 afdak
Privaat tuin
DSTV skottel
Troeteldier vriendelik
(2 klein hondjies)
Eie water en elektrisiteit
Tuindiens ingesluit
1 maand deposito
Privaat omheinde
2 slaapkamer tuinwoonstel
beskikbaar in Paarlstraat,
Wingatepark vanaf
1 JANUARIE 2015
R5 100.00 pm
Kontak: 082 445 6937
R7 800 per maand
Kontak: Christie Mare
by 0824083303
DAGSORG
VERLANG JY VRIENDELIKE EN PROFESSIONELE TOESIG
OOR JOU PEUTER of KLEUTER?
22 JAAR ONDERVINDING
ELIZE 0724470777 of 345 1677

Documentos relacionados

spesiale uitgawe Nasionale Kinderbeskermingsweek

spesiale uitgawe Nasionale Kinderbeskermingsweek Die aanmelder kan nie aandring op enige betrokkenheid by besluitneming rakende die verdere hantering van ʼn saak wat aangemeld is nie, behalwe as die aanmelder deel het aan die aangeleentheid is. Di...

Leia mais